‘n Winskoop gesinshuis beskikbaar in Potchefstroom sentraal. Die woning beskik oor 3 slaapkamers, 2 1/2 badkamers, ‘n groot sit- en eetkamer en ‘n sentrale kombuis met ‘n groot opwas area. Daar ‘n “bachelor flat” met enkel geriewe en ‘n klein kombuisie agter die woning is . Die woning beskik oor ‘n groot gevestigde tuin met besproeiing asook ‘n toegeruste boorgat. Verder het die eiendom ‘n werkswinkel, ‘n swembad wat in ‘n werkende kondisie is en ‘n afdak virĀ 4 voertuie.
Huis te Koop Potchefstroom sentraal
R1 200 000
Te Koop
Gebied: Potchefstroom Central
Besonderhede
Slaapkamers: 3
Badkamer: 2
Swembad: Ja
Diere: Ja