8.5 Hektaar Grond met 3 fase krag, voer krale en eie slaghuis. POA

4 Slaapkamer Huis met dubbel geriewe, Woonstel & Bachelors Woonstel. Die Hoewe Beskik oor 4 boorgate wat toegerus is & 1 Water Tenk vir wonings, Tenvolle toegerus en kan optioneel `n aanbod gemaak word op toerusting.

Die kameras het uitkyk oor die hoewe vir veiligheid, Meer as genoeg klaar gevestigde voerkrale.

Meer as genoeg stoor plek vir al die gereedskap en implemente, Implemente ingesluit by koop prys.

Die hoewe beskik oor bestaanding kampe en ook plek vir eie groente tuin.

Video

Plek