Dagbreek Landgoed

Eksklusiewe eiendom beskikbaar, geleĆ« binne die Dagbreek Landgoed. Dis ‘n 2,7 hektaar stuk grond met ‘n panoramiese uitsig oor Potchefstroom dam, Tuscany Ridge Estate, De Land Landgoed asook die meerderheid van Potch. Die eiendom het reeds munisipale elektrisiteit wat aangrensend is aan die grond.